Geestelik-emosionele Depressie. Lyk dit dalk só?!

Vanoggend in my stiltetyd, tel ek weer my geleende boek, My Uttermost for His Highest, deur Oswald Chambers op……en slaan oop by waar ek laas was…..datum: 21 April. My oog vang die Opskrif: Don’t Hurt the Lord. En die Bybel Skrif, is Johannes 14:9 “Have I been so long time with you, and yet hast thou not known Me, Philip?”

Ek lees die boodskap onder dit, en skieliķ besef ek die Gees bring my tot stilstand, om my te oortuig van n baie groot waarheid:

* Het jy dalk verstrengel geraak in te veel christene se raad, dogmas, oortuigings, wen-resepte of reprimands?

* Is jou oog dalk elke dag gefokus en gerig op hoop dat môre beter gaan wees as vandag?

* Wag jy dalk nou al vir maande, miskien jare lank, om ‘n bekeering/wedergeboorte reg voor jou oë te sien plaasvind, of dalk sommer in jousélf. Want jy kan mos dalk nog nie spreek in tale nie of jy het dit ‘agter gelaat’?

* Of GOD het dalk net nog nooit een van jou vele preeke bekragtig, soos wat Hy met Paulus s’n gedoen het, in 1 Korintiërs 2:3-5 nie? (Hierdie spesifiéke Skrif is elke ware opregte prediker se droooooooom!)

* Dalk wag jy al vir 8 of 10 of 15 jaar vir jou persoonlike omstandighede om te verander…….jou suffering was mos nou al lank genoeg? Dink jy. En baie stem met jou saam.

* Miskien hou jy ander Jesus volgelinge dop, en met húlle gaan dit absoluut klopdisselboom. Hul finansies is in tact, hulle kinders is super suksesvol ( of so bewys facebook dit); hulle val nie in versoekings soos jy nie, en hulle is áltyd vriendelik en vol liefde……you just cannot reach those levels, no matter how hard you try!!! Klink hierdie bekend vir jou?

* Die ander scenario: Jy het net nie genoeg Bybelkennis nie. Al lees jy hoe hard aan jou Bybel. Jy kom net nie by daai level van geloof nie…..en hoe meer jy jouself aan hūlle, wie jy dink dit het, meet, hoe moedeloser word jy. Jy was mos darem after all nie te bad op skool in jou vakke nie?… dink jy.

* Jy church hop….of jy besoek bloot uit vrye wil verskillende denominasies…..solank elkeen Jesus verkondig (sê jy vir jouself); want jy ondersoek of jy nie meer kan leer nie. Eensklaps bevind jy jouself in ‘n verstrengeling van dogma-verwarring. Die een klap jou met Reformed-teologie en die volgende een wys vir jou hoe min van die Gees jy het…..selfs dalk ‘niks’. Later onttrek jy maar in stilte, en gaan kastei jouself verder in jou privaat tuiste, waar jy ten minste veilig kan voel……..net tot iemand jou kom bliksem met Hebreërs 10:25 “Ons moenie van die samekomste van die gemeente af wegbly soos party se gewoonte is nie, maar mekaar eerder aanmoedig om daarheen te gaan….”

* Niemand kom soek jou nie. Niemand roep jou terug nie. Nobody cares. Bly maar weg as jy wil…….die oordeelsdag kom nader, broer en suster. Wees gewaarsku……. ( Hebr. 10:25b).

Jy verval in ‘n diepe depressie. In ‘n “Emosioneel-geestelike-minderwaardigheids-God-hoor -my -nie-sondaars-sindroom”…….God knows what to call this!!!!!.

Alles hierbo genoem…….is ék. In ‘n mindere of meerdere mate. Mens kan immers net skryf oor dīt wat jy weet….

Toe hoor ek die volgende woorde vanoggend:

” Our Lord must be repeatedly astounded at us – astounded at how un-simple we are. It is opinions of our own which make us stupid; when we are simple we are never stupid, we discern all the time.

Philip expected the revelation of a tremendous mystery, but not in the One Who was standing right in front of him.

The mystery of GOD is not in what is going to be nor is it in what is going to come. It is now. We look for it, presently.

We have no reluctance in obeying Jesus. (Meeste van ons sukkel nie met gehoorsaamheid aan Jesus nie.) However, it is probable that we are hurting Him by the questions we ask. Let’s call it, “Warning against Wantoning.” How do this happen?

By the constant expectations we have from Him. We look for GOD to start manifesting Himself to His children. ( me: guilty as charged!!!!!!)

GOD only manifests Himself IN His children. Other people see the manifestation…..the child of God does not!. You and I were never supposed to save anyone. Only to disciple, by example. That’s it.

If we ask GOD to give us experiences, we hurt the Lord. 🤦‍♀️

We have no right to judge where we should be put, or to have pre-conceived notions as to what God is finding fit for us. God deceides. God chooses.

Do not make a fettish of rare moments. If I make a god of my best moments, God will fade out, and I will become an irritating spiritual dictator, at best.

Jesus followers must rather live a life of daily ongoing devotion to God, rather than hunting after prosperity, spiritual success, blessings, possessions or hand-outs from God.

Nutshell: All must go. Except my life in Christ.

Questions to ponder:

Am I allowing anything to perturb my heart, any morbid questions to come in?

Am I whining, and expecting stuff from God, and crying and falling into self-pitty for not getting my way or because my prayers remain being unanswered?”

Page 80-88. (O. Chambers)

************************************

Conclusion and Truth:

I have to take everything as it comes from Him. God guides nów. At this very moment while I am reading this. While I am sitting here, writing. While it is cold today. While my stove is on…… Tomorrow is still far.

My Gebedsbrief:

“Here, ek het myself ge “un-simple” deur te veel te lees, te veel na ander mense te luister, te veel die duiwel eer te gee, te veel myself vergelyk en geweeg teen ander, te veel rond te spring, te veel begeer. Ek verwyt te veel. Myself en ander. Ek het te veel begin wag vir wat U môre kan laat gebeur. Alles te veel. Ek het myself verstrengel in al hierdie “te veel”. Vergewe my.

Here, skielik kom Stoffel se woorde terug…..toe ek Bybelskool materiaal saamgestel het: “Sister. Keep it simple.”

U is hier. U is nou. Móre tel nie. Dankie vir gister se heavenly stap en liefdesmense. Dankie vir vandag se genadetyd. Dankie vir U Gees. Dankie vir nou. Dit alles is genoeg. Ooooorgenoeg.

Ek wil weer simple leef. In die hier en in die nou. En dankbaar wees vir die hier en die nou. Al is dit vir mý swaar, of sleg. Dankie Here. Dit is goed, want U is goed. Ek sien uit na die res, van vandag. Net vandag. Hou my asseblief in hierdie wonderlike, lieflike, verstaanbare “simple”. Liefde. Karen. AMEN ”

Is daar iets meer om te sê?

SHALOM.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s