Hoe ontvang mens die Heilige Gees? Misleiding vs Waarheid.

Ek deel vanaand kortliks oor die baie Misleiding en onreg-prediking betreffende die ontvangs van die Heilige Gees……m.a.w. oor wie die Gees het, en wie nie: πŸ”₯πŸ•ŠπŸ”₯πŸ•ŠπŸ”₯πŸ•ŠπŸ”₯πŸ•ŠπŸ”₯πŸ•ŠπŸ”₯πŸ•ŠπŸ”₯πŸ•ŠπŸ”₯πŸ•ŠπŸ”₯πŸ•ŠπŸ”₯πŸ•ŠπŸ”₯πŸ•Š

Lees heel eerste 1Johannes 4:2.

As jy Jesus aangeneem het en in Hom glo, hΓ©t jy die Gees wat van God afkomstig is.

Maar leef jy kragteloos, moedeloos, harteloos, kwaad, of werk geloof of gebed dalk nou net nie meer vir jou nie?

Ons moet “ingeplugg” bly.
Hoe?

Op die 4 hoof maniere:

1. Deur TYD in die Woord te spandeer. Lees Jakobus 4:8.

2. Deur gedurig te bid, vlgs God se wil. Nie vlgs selfsugtige begeertes nie. (Lees Jak. 4:1-6)
3. Deur die Here te loof met Lofsang en Prysing. (Elke Psalm….en soek die Lofprysingsliedere ook in Die OPENBARING)

4 a). Deur te kommunikeer met medegelowiges oor God se Woord. (Fellowship en Kerk bywoning)Lees HebreΓ«rs 10:25.

4 b). Die Godgegewe orde vir groei is opgeteken in 2 Petrus 1:5-8. Dit vrΓ‘ beslis ywer en volharding en val nie net in ‘n gelowige se skoot, of is voldoende deur blote kerkgang, soos baie dink nie.

SΓ³ word ons op ‘n verstaanbare wyse gevoed deur die Gees. SΓ³ bly ons “ingeplugg” in God se krag. Elke dag. Aanmekaar. Tot ons dooddag toe.

Dit gebeur steeds dat gelowiges die doping in die Gees ontvang. Bestudeer die Bybelboek, Handelinge in die verband, en lees ook Johannes 1:33. Maar dit gebeur volgens die wil en besluit van God. Nie volgens die wil of besluit van enige mens nie. En niemand wie die doping in die Gees eenmalig ontvang het, is dan gevrywaar dat hy of sy spesiaal “annoint” is en altyd die Gees het (bo ander) nie. Enige mens kan afvallig word en van die geloof afdwaal….Lees 1 Timoteus 6:3-21.

N Gelowige kan ook kortsigtig en blind raak, en vergeet dat hy van sy vroeΓ« sondes gereinig is. Lees 2 Petrus 1:3-10.

God roep wie Hy wil, en Hy salf wie Hy wil. Lees Handelinge 9:13-16.

Álmal wie Hom aangeneem het, diΓ© wat in Hom glo, het Hy die rΓ©g gegee……
om kinders van GOD genoem te word. Johannes 1:12.

Maar niemand kan sonder die Heilige Gees, die Woord van God verstaan, of volg nie. Sien 1 Joh. 2:27. Ook moet ons van God, die Gees vra. Gedurig. Elke dag. Lukas 11:13 sΓͺ so. Want die Gees, moet ons gedrag bepaal……volgens ons keuse om na Hom te wil luister. GalasiΓ«rs 5:25.

Sonder die Gees sal ons dwaal en voort ploetter in twyfelagtighede. Markus 12:24.

Sonder die Gees, is ons kragteloos en bly die Bybel se woorde , net letters wat geen sin maak nie, m.a.w. die woorde bly vir ons ‘dood’. Lees 2 KorintiΓ«rs 3:5-6.

Die Gees maak vir ons die BYBEL, die Woord van GOD, verstaanbaar. Sonder twyfel. Lees 1 KorintiΓ«rs 2:12-16.

Wie nie die Gees het nie, aanvaar nie die dinge van die Gees nie. Lees 1 KorintiΓ«rs 2:14.

Verskerp weer die ontvangs van die Gees….en blaas hierdie genadegawe weer soos ‘n vuur aan. Dan sal ons opnuut gevul word met KRAG en LIEFDE en SELFBEHEERSING, wat die Gees van God ons gee. Lees 2 Timoteus 1:6-7.

Shalom.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s