Romeine 12….net op ‘n ander manier verduidelik.

Christene veg mekaar bes moontlik die meeste van alle mense, en ons verstaan nie waarom dit so is nie. Hierdie volgende paar gedagtes, bring dalk ‘n bietjie lig. Dit het vir my lig gebring! Baie Lig.

************************************

As VREESLIKE woede jou weer bekruip:
(Want dit doen. En dit sal.)

As iemand (spesifiek ‘n mede-gelowige) weer onder jou vel inkom, jou weer hartseer maak of absoluut woedend maak…….staan terug vir ‘n oomblik en sê hardop vir jouself; remind jouself die volgende waarheid:

This women………………..(vul in haar naam); was made PERFECT in CHRIST.

This man………………..(vul in sy naam);
was made PERFECT in CHRIST.

En besef dan dat die duiwel jou oog rig op die mens. Op die man en/of vrou wie jou so woedend kwaad maak of tot in trane toe ontstel!!! Dán kan jy vir daardie persoon bid. Want CHRISTUS ís binne-in hom/haar.

Die gelowige persoon wie sulke dinge doen, , is tans nie op Christus gefokus nie……deur OF ‘n gees van jaloesie, of gierigheid, of lust, of pyn, of een of ander binding wat hom/haar vashou (bind) OF wegtrek (weerhou van tyd in die Woord) en sodoende hom/haar weghou van CHRISTUS se Gees af. Die Gees word so bedroef of het stil geword (onttrek in geduld). Maar Hy is dáár……..IN daai persoon. Net soos HY in jou ook is.

En dáárom BID jy tot God ons Vader. Hy weet hoe om hierdie woede, seer saak, pyn, ten goede te laat meewerk. Ps 76:11; Rom. 8 want genade en waarheid kom altyd deur CHRISTUS. Joh. 1:16-17. En dis daar vir álmal.

Moenie die persoon veg nie.
Romeine 12 beskryf wat ek hier sê.
Want dít leer HY my. Huidiglik. Deur sy GEES.

Ons hoef rerigwaar nie oor álles saam te stem nie, behalwe oor wie Christus is, en wat HY kom doen het. Period.

Shalom.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s