Is Paasfees dalk (nog) GESLUIT vir jou? 🗝📖

‘N “anders gestelde” Paasfees Boodskap:

“Jou verlossing het àlles met Jesus te make en absoluut niks met jou uit te waai nie – tog was álles vir jou gedoen!”

Hierdie is die direkte vertaling en verduideliking in leke taal……van elke woord in 2 Korintiërs 5:21

“Christus was sonder sonde, maar God het HOM in ons plek as sondaar behandel sodat ons, deur ons eenheid met Christus, deur God vrygespreek kan wees.”

Genoem: The Great Exchange.

2 Corinthians 5:21 “For our sake, HE made Christ (virtually) to be sin Who knew no sin so that in and through Him we might become the righteousness of God.”

Die énigste ding wat ek en jy bygedra het tot Jesus se kruisdood……. is sonde.

Die enigste boodskap wat nie deurdring nie…….tot God dit toelaat is die ONVERDIENSLIKHEID.

Soveel “werk nog” vir hierdie Great Exchange.
Soveel “hoop at best” op hierdie aanvaarding.
Soveel dink hulle is té sondig…….
Soveel dink hulle kan klaarkom sonder hierdie Great Exchange.

Soveel besef net nie, hulle is laaaaaankal INCLUDED nie. Al meer as 2000 jaar gelede. Hul brein, hul stubborness en hul onkunde…..hou hulle uit. Hulle slimmigheid en hul redenasies hou hul uit. Hulle gees en verstand is (nog) tóé vir die waarheid van die Skrif. GEEN mens kan n ander se gees of verstand oopsluit vir die waarheid van die Gospel nie. Net God kan. Sien Lukas 24. Die Emmausgangers. Lukas 24:45.

As die kerke se Paasfees boodskappe oor Jesus se kruisiging nog nooit vir jou sin gemaak het nie……as dit maar net vir jou n storie bly, uit n ancient boek…..dan mag dit dalk wys wees om hierdie jaar vir God te vra of Hy jou verstand sal open om die Skrif (DIE KRUISIGING EN OPSTANDING) te verstaan.

Hy het nie verniet die ark van Noag sélf toegesluit nie. GENESIS 7:16.

SHALOM.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out /  Change )

Google photo

You are commenting using your Google account. Log Out /  Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out /  Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out /  Change )

Connecting to %s