There is power in leaving silently…

Have you ever find yourself in a predicament where you do not, or simply can not agree anymore with what is going on around you?

I am talking about a relationship, a situation, an institute, an environment, even something as a facebook group, which maybe, at first gave you much joy when you entered.

Excluding marriage. This writing is not about marriage, and maybe then again, it is….🤔

People love to call a partnership in bussiness, a “marriage”. The other day I even heard someone using the term “before I climb in bed with you on this”; certain agreements need to be established. Absolutely true. Reason being, we have to see if we can find mutual grounds on a little bit of trust. Maybe for a month, maybe for 3 months, maybe for 1 year. Then we can talk real bussiness. That is fair enough.

But then things go sour. At first you start with silent mind talks, such as:

This will get better. It is only a test. Maybe my gut feeling is wrong. It is only my imagination. Maybe I should try harder. Or the classic killer: Maybe I should “forgive”.

Then time goes by and things get worse. Your gut feeling becomes an inner knowing. Then, one day, unexpectedly, your “gut feeling” (that which you have known all along but never had the guts to face) manifests!! BOOM!!

That one person whom you looked up to, who you bragged with, who you eagerly and probably unknowingly tried to please, comes for you. Big time. And if not for you, then around you. Usually in a manner that you just can’t put your vinger on. In fact, should you do so, that very same person will turn the tables on yóú. Yóú will be the wrong one. You will be the unforgiving one. You will be the sensitive one, and you will be pointed out as the judgemental one.

Is it worth while to fight? Is it worth to try and explain yourself or your actions? The thing is, you wíll look like the guilty one. Why? Because you never parted when you should have…..

Nine out of ten times, your inner feelings will lead to a massive blow up, possibly from yóúr side.

Does this sound familiar? Do you really think this happens only to you? No, my friend. No one stand aside from this, except those who choose to live in utter denial, basically their whole life. We all have issues. We all are judgemental, some or other time, whether we’d like to admit it or not.

But for the spiritual soul, this is huge. And this should never be taken lightly. Yes. Some will laugh at you. And wipe your inner emotions completely. Some will deny your efforts to confront the situation, and has no intention to even wánt to mend the situation.

Some will fight you to the courts and back. Some will trash you behind your back. And some will never give you a chance to speak the truth. Your truth. Reason being, they simply are not ready for this truth.

Bare in mind, that you and I could also be this “other one”; living in denial and causing much hardship.

Is there a conclusion? Is there a right way of handling situations like this, or maybe a wrong way?

My advise is this:

Go silently.

Go softly. But in Truth. And don’t look back. It barely has anything to do with forgiveness. It is truly about protecting and loving your own (heart); that is, yourself!

Néver stop praying for that soul who simply is not ready for truth. Because maybe, yóú were, after all…..the stronger one. Be blessed.


Conditional love has it’s place. Feel free to disagree. 😇🤗👩‍💻🤝💞

Today I read something profound that Richard Rohr has written on conditional love versus unconditional love. I am going to form my own understanding in what he has to say about this and share it here with “my readers” the way I see this.

He says we need both….🤔

He connected this idea/concept/truth to the mother and father he had. The one parent represented the “conditional” side : If you brush your teeth, you can watch this television programme. If you eat your vegetables, you can have dessert. If you do your homework, you can go play. (using my own examples here)

The other parent, had the attitude of almost everything goes. Nurturing more than rules. Listening more than reprimanding. Accepting more than punishment. The “unconditional” parent.

He says that he and his siblings tended to rather go to the “unconditional” one in times of trouble. But when structure, advice, guidance were needed, they called upon the “conditional” one’s wisdom and surety.


The rest of this writing is based on my own experiences, opinion and believe. You are welcome to stop reading and only go with above writing……never follow my “influence” blindly. – KAREN


Oh my goodness. How profound! How true! To me this simbolises the oneness of the Old Testament and the New Testament. The God of the Law (rules) in the Old Testament, together with the God of mercy and grace, Jesus Christ, in the New Testament. Didn’t Jesus say that He did not come to do away with or undo the Law or the Prophets, but to complete and fulfill them?!?! (Matthew 5:17)

Children tend to “favor” the one parent above the other. This has the potential to divide parent-authority or to damage a father-son, mother-daughter relationship. This brings unbalanced preverances…..the list of damage is endless and open for personal discussion.

Churches (today) tend to hammer their congregations on “unconditional love”; without giving enough perspective from the Old Testament, which causes much guilt and shame as well as confusion, in the hearts of many “conditional” parents, till up today.

Or you get the ‘earlier day’ churches, who hammered on God,’s wrath and planted only sin consciousness and punishment, which caused hard and bitter religiousness over decades. (My own take.)

I think the point I am trying to make is coming through. At least I hope so. Also I’d like to leave room for each one’s own thoughts and healing on this…..

I have received much.


Ps. The best path in this, I believe, is when husband and wife has found the Way to keep on reversing these “roles” when neccessary and if needed.

But thát thought I leave to your own imagination. Be blessed!

Die Mat.

Vandag sê iemand vir my “dankie” vir die mat wat ek ongeveer 27 jaar gelede vir haar gegee het?!!!!

Ag jy speel seker… my onmiddelike teen-reaksie. Ja, sê sy, ‘n groot volvloer mat wat ‘n hele kamer toelê….van hoek tot kant, al vir amper 28 jaar. Toe lag ek. En ek verséker haar sy verwar my met iemand anders. Nooit ooit het ek so iets gedoen nie. Sy begin die mat beskryf…..en toe is ek eers seker dit is nie ek nie.

Wag, sê sy. Ek dink ek het ‘n foto van die mat op my foon. Soek, soek, scroll, scroll…….hier is dit! En so waar as vet. Flashback. Dit was ‘n mat wat ek vir haar gegee het. She could have killed me……níks in my kon so iets onthou nie. Absoluut niks.

Ek is nie bekommerd oor ek basies GEEN lang termyn geheue het as dit kom by doen-dinge nie. Ek het wel ‘n perfekte lang termyn geheue van wat ‘n ander mens vir mý gegee of aan my gedoen het.

Ek sit verbaas en verstom en staar na die foto van die mat…..wat nog so mooi is, en so mooi opgepas is, en al die tyd so waardeer is.

Skielik hoop en bid ek…….dat elke Woord van die Here, elke Skriffie, elke opbouende woord, oor 30 en 40 en 50 en selfs 100 jaar, ook soos hierdie mat sal opspring. Vol liefde, waardering, dankbaarheid, versorging, aanvaarding en blydskap. Al het ek geheel en al vergeet dat ek ooit die Woord aan jou oorgedra het! Want die oomblik toe ek dit aan jou oorgegee het, het dit nie meer aan my “behoort” nie. En het ek nie verder enige “reg” op wat jy daarmee doen nie.


Waarom reën dit nie?

Oor die Profetiese Bediening:

Sagaria 14:16-17. Is dít hoekom dit nie reën nie?……..vra iemand vir my vanoggend, 18de Oktober, en of ek haar asseblief kan antwoord:

Onmiddelik slaan ek my Bybel oop en ek lees wat in Sagaria 14:16-17 geskryf staan. Lees dit, as jy verder hier wil lees. Asseblief.

Hier volg my antwoord en my absoluute oortuiging.


Hi liefste mens. Ek kan net ‘n Skrif uit die ou Testament vir iemand anders deurgee (profetiese Skrif) as ek my eie lewe letterlik kan neerlê dat dit van GOD af kom. In Jeremia 23 sê die Here dat sy woorde soos VUUR is, en dat niémand iets moet sê wat HY nie gesê het (bekend gemaak het aan sy eie profete nie.)
Wie van GOD ‘n leuenaar maak, gaan ‘n verskriklike prys betaal. In fact, wat so ‘n profeet sê….sal op sy eie kop afkom. Lees asseblief wat in Jeremia 23 geskryf staan oor die bediening van ‘n ware profeet, t.o.v. ‘n vals profeet.

Dus is my vraag: Dié wie Sagaria 14:16-17 aan hierdie boere deurgee: Is hulle GOD se profete? Ek praat nie van die gawe van profesie in 1 Kor 14:3; wat woorde ter opbouing en bemoediging spreek nie. Ek praat van die salwing as Profeet van GOD, in diens van JESUS Christus, soos geskryf staan in Efesiërs 4:11. ‘n Profeet het ‘n baie swaar, baie moeilike, baie harde bediening. Want ‘n profeet kry ‘n ware Woord van GOD, wat WAARSKU. So ‘n profeer sal dae, selfs maande of jare by God smeek om dalk nié so ‘n Woord deur te gee nie. ‘n Profeet word verwerp. En ‘n Profeet van GOD het ‘n intense hart vir redding, beslis nie, en glad nie vir verdoeming nie. ‘n Ware Profeet, KEN God se toorn, maar ook sy genade. As so ‘n waarskuwing wel deurgegee is, in opdrag van die Heilige Gees, en die betrokkenes gee nie gehoor nie… daar besliste gevolge. Wat die profeet sê….sal gebeur, mits die persoon ‘n ware profeet van GOD is.

God se profete word doodgemaak, verwerp, uitgeban, verag, beledig, verkleineer en vals beskuldig. Ongehoorsame gelowiges is bang vir God se profete of vermei hulle geheel en al sovêr moontlik.

Wie van ons kan in volle oortuiging voor mense gaan staan en sê: Luister na my…..want ek is ‘n Profeet/ Profetes van God? (Lukas 2- die profetes Anna). Profete vas en bid sonder ophou.

Gelowiges ervaar dus die oordraging van Skrif soos hierbo genoem, as baie veroordelend, mits dit nie van ‘n ware profeet van GOD af kom nie.

Indien dit wel van ‘n profeet van God af gekom het, sal dit hulle dag en nag, maand vir maand, jaar in en jaar uit, by bly. Niemand kan ontsnap van ‘n Woord wat van GOD af kom nie!

Maak vir jouself die saak uit t.o.v. wat geskryf staan in Romeine 14:1-15:7. Wat wel die geval kan wees, (so glo ek); betreffende die “geen reën”……is dat GOD bloot sy mense nader roep, hul geloof tot uiterstes toets (ons geloof sál getoets word) maar dit ook next level versterk. Hierdie mense, benodig dus eerder BAIE bemoediging, opbouing en hulp. Liefde. Nie verdoeming of oordeel nie. Dis hoe ek glo.

Wie van ons doen dan nou alles so reg? Met wie van ons is GOD dan nou so tevrede? Ek kan nooit so sê betreffende myself nie. Spreuke en Prediking waarsku sterk teen geestelike hoogmoed en hooghartigheid. Elke Christen kan net hom/haarself ondersoek.

“Jerusalem” en “Kom bid voor die Koning” sien ek as simbolies. Waar is jou Jerusalem? Dalk jou kerk? Jou eie aanbiddings binnekamer? God weet dat nie almal Jerusalem toe kan reis nie. Romeine 14-15 se Skrif oor (almal eet nie alles nie); is simboliese verwysing na hoeveelheid geloof. Ons “eet” mos die Woord. Die brood wat ons in nagmaal eet, verteenwoordig Jesus se liggaam. Jesus self. En hoeveel van HOM “eet” ons. Party baie. Ander min. Elkeen moet net self in sy eie gemoed oortuig wees van sy opvatting.

Dit mag wel wees dat die Heilige Gees , 2 of 3 boere se oog vestig op hierdie Ou Testamentiese Skrif, en dat GOD hulle dan dring, maar ook die geleentheid bied, om nms. hulle gemeenskap, Jerusalem toe te gaan. Dit is beslis nie uitgesluit nie….

Maar dan sál die Heilige Gees elkeen in sy eie gees die oortuiging daartoe gee. En GOD sal kies wie moet gaan. Die deur sal dan oopgaan daarvoor en die wil van GOD sal geskied.

Ons moet eerder almal in die LIEFDE bly en ons veroordelings tonge uitsny. Ons gemeenskappe, ons kerke en ons land is onderste bo, juis as gevolg van veroordelings-godsdiens. Elkeen moet die saak vir hom/haar self voor GOD uitmaak.



Wat Jesus NIE kom doen het NIE….🤔🤦‍♀️😳

7 Dinge/ Handelinge / Aksies….wat Jesus Christus NIE kom doen het NIE.

*So waarom doen ons dit dan?🤦‍♀️😢aan ander, en aan onsself?🤔

1. Jesus het NIE sý wil kom doen nie, maar die wil van die Vader. (Joh. 5:30 & Joh. 6:38)

2. Wat Jesus mense kom leer het, het NIE van Homself af gekom nie. Alles wat Hy geleer het, was lering wat HY van die Vader af ontvang het. (Joh 7:16; Joh. 8:28)

3. Die woorde wat Jesus gepraat het, het Hy NIE uit sy eie gepraat nie. (Joh. 14:10)

4. Jesus het NIE gekom om vir Homself eer te soek nie, of sy eie Naam te verheerlik of groot te maak nie. (Joh. 5:41 & Joh. 8:50)

5. Jesus het NIE uit sy eie na die aarde toe gekom nie….Hy is deur sy Vader gestuur. (Joh. 7:28 & Joh. 8:42)

6. Jesus het NIE gekom om die wêreld te veroordeel nie. (Joh. 3:17 & Joh. 12:47)

7. Jesus het NIE gekom om gedien te word NIE, maar om te dien. (Matt. 20:28)

UIT: ‘n Kruis vir ‘n Kroon deur Bennie Mostert. Bl. 17-18.


Ken ek HOM rêrig!?!?🤔🤔🤔

ALLES bewys JESUS se gehoorsaamheid aan die Vader. Hy het die voorbeeld kom stel…..EN ons kom red, o.a. ook deur alles wat Hy NIE kom doen het NIE.

🙏 Shalom.❤

Wanneer GOD 31 jaar gelede….weer bymekaar bring.

Vandag het ek en Willem ‘n baie besonderse voorreg en blessing van God ontvang……..’n blessing, wat Hy in der waarheid al 31 jaar gelede vir ons almal in gedagte gehad het…..

Ek en Willem is op 10 Desember 1988 getroud. As jong meisie, was daar net een ding waaroor ek gedink en gedroom het, as dit kom by “my troue” eendag. Nie hoe my ring moet lyk, of my rok of my hare of die troukoek of die bruidskar nie. Ek het altyd gedink aan 2 klein blomme meisies. Ek het nooit vir myself gevra hoekom of waarom nie. Dit was net iets wat ek baie graag wou hê. Seker maar omdat twee van my mooiste, lieflikste, spesiaalsste oomblikke van my lewe, in my siel en gees ge-ets was. Ek was 2 keer as ‘n klein dogtertjie, 2 bruide se blomme meisie. En heelwat later, in my Standerd 9 jaar, was ek ook ‘n strooi meisie vir my ander “Ousus”; Bettie de Necker Langner. Ek ruik tot vandag toe die aroma van daardie tyd se satyn rokkies en ballerina tuttu met die pers sequins en die wit foamalite ganse met die confetti in. Asof dit gister gebeur het. Daardie kere, as klein dogtertjie, het ek myself verbeel ek is ‘n regte prinsessie uit Cinderella se sprokie.

Maar dis nie waaroor ek wil skryf nie. My eie 2 blommemeisies later, het die mooiste mooiste lilac-pers rokkies aangehad. Ek was heimlik gekker oor hulle rokkies as oor my eie trourok. Met alle liefde gesê. Hulle het soos 2 regte egte klein prinsessies gelyk. Die jongste enetjie was maar net 2 jaar en ‘n paar maandjies oud. Klein Lizanne. Ek onthou hoe sy in die kerk rond gestap het en haar Mamma agter haar aangehardloop het om haar op die regte plekke te hou vir foto’s en what not.

Hierdie dogtertjie, Lizanne Thiart, het intussen groot geword, getrou met Chris Dell, en al 2 keer Mamma geword. Vandag het ek die voorreg en wonderlike belewing gehad om Chris en Lizanne Dell, se 6 weke oud, baba seuntjie, James Tyler Dell, aan God toe te wy.

Klein Jamie het voor die diens begin het, reeds in my arms aan die slaap geraak. Jesus sê, elkeen wat ‘n klein kindjie in My Naam ontvang, ontvang My. Ek het ast’ware met ‘n Jesus-kindjie in my arms gestaan. Ek wou hom nie neersit of wakker maak nie….dus was daar net een groot genade. Praat en deel die Woord uit jou hart……”because your hands are tide”. Waar die hart van vol is, loop die mond van oor.

My gemoed het vol geskiet en my beker het oorgeloop, want die Heilige Gees het oorgeneem en ons almal terug geneem, op ‘n vinnige terugblik, oor ons 31 jaar reis……met soveel afdraai paaie, soveel gebeure, soveel verandering, so baie roetes. Maar een ding het dieselfde gebly. Jesus Christus se liefde. Om te dink Hy het 31 jaar gelede reeds klein Jamie se Dedication/Inseëning van vandag, in die fynste besonderhede beplan en bedink en gesien. Ps. 139 spel dit immers duidelik uit.

Ek dink nie aan ouderdom nie. Dit verdwyn wanneer Jesus teenwoordig is. Suigeling, jongeling en grysaard sal Hom saam loof en prys.

Ek weet een ding: Alles wat asem het, het vandag in en rondom daardie Thiart-woning, die Here geprys.

Prys die HERE!!!!



Opgedra aan Jess. My beer van ‘n seun, wie diep kyk, fyn luister en nooit doekies omdraai nie.

Kort en kragtig. Want hy lees nie lang dinge nie. Met Liefde, van Mamma.


WAAROM baklei gelowiges m.m. ?

My seun stap vanoggend in die kombuis in en wil by my weet waarom klim Christene in mekaar se kele af oor sake en verskille en géskille, terwyl ‘n ateïs (ongelowige) eerder net sal wegstap en nie rusie maak nie? 🤔🤔🤔

Onbeskryflike valid vraag!!!

Dit verdien ‘n baie goeie truthful antwoord, sou ek reken. Soos ek is, oordink ek alles en soek ek áltyd die antwoord in die Skrif. Ek spartel sélf hiermee. Gelowiges stry oor dinge soos groot en klein doop, oor gospel musiek, oor vroue wat preek of nie mag preek nie, oor die gawes van die Gees, oor interpretasie van Skrifte, oor kerkordes,…….die lys is eindeloos.

Ek het diep gaan dink en ernstig hieroor gaan besin. Ek besef skielik: Die vraag, kan nie ge-antwoord word met redes op WAAROM nie. Die vraag kan nét ge- antwoord word, met hoe Christene sulke verskille en geskille MÓÉT hanteer.

In Romeine 14:1 tot 15:7 lê GOD, die antwoord klinkklaar uit.
Dit laat nie ruimte vir verdere redenasies of interpretasies nie:

Dìt is wat GOD sê, vir die een wie die ander een veroordeel……en dis wat GOD sê, vir die een wie die ander een verag. Alles geskrywe vanuit die KONTEKS van gelowige teenoor gelowige. KEUSE.

Ek gaan dit nie verduidelik, teach of uitlê vir enige iemand nie. Ek vat dit eerder heel eerste vir myself.